Sages

Wat is Sages?

Sages Senior Gholfspelers, is ‘n liggaam vir gholfspelers wat lede is van ‘n gholfklub en wat die ouderdom van 50 bereik het. Thabazimbi gholfklub-lede kan by die plaaslike Sages aansluit.  Thabazimbi Sages is lid van die Waterberg Sages. Daar is maandeliks ‘n byeenkoms wat gereel word by verskillende klubs in die Waterberg. Daar word ook nasionale kampioenskappe gereel waaraan lede kan deelneem. Thabazimbi Sages reel ook addisionele speeldae gedurende die maand by Thabazimbi Gholfklub, gewoonlik op ‘n Dinsdag of Donderdag. 

Hoe om aan te sluit?

  1. Indien jy 50 jaar of ouers is en ‘n opbetaalde lid van Thabazimbi Gholfklub is mag jy aansoek doen om aan te sluit.
  2. Kontak Tom Miller om aan te sluit. Sy kontakbesonderhede kan by die klub verkry word.
  3. Laai aansoekvorm hier af.

 

SAGES WATERBERG
Jaarprogram 2019
NO DATUM BESONDERHEDE KLUB TYD
1 17 Januarie AJV / AGM Byeenkoms Thabazimbi Gholfklub 08h00
2 11 &12 Feb  Waterbergtak Klubkampioenskappe Koro Creek Gholfklub Nylstroom 09h00
3 28 Februarie Driehoekige byeenkoms Euphoria Golf Estate 09h00
4 14 Maart Maandbyeenkoms Elements Private Golf Reserve 09h00
5 8-12 Apr Nasionale Kampioenskappe Boland – Stellenbosch/Devonvale  
6 16 Mei Maandbyeenkoms Naboomspruit Gholfklub 09h00
7 13 Junie Hank Meter/Andrè Basson Toernooi Koro Creek Gholfklub Nylstroom 09h00
8 25 Julie Maandbyeenkoms Elements Private Golf Reserve 09h00
9 15 Aug Maandbyeenkoms Elements Private Golf Reserve 09h00
9 12 Sep Sanlam Kansa Byeenkoms Zebula Country Club 09h00
10 07 & 08 Okt Mini Nasionale Kampioenskappe Laeveld – Nelspruit Gholfklub 09h00
12 21 Nov Maandbyeenkoms en Jaarafsluiting Kameeldoring Gholfklub 09h00

 

Thabazimbi SAGES
Elekties Kompetisie
Gaatjie Uit In Bruto Vg Netto Bof
Streep 36 36 72      
Naam Gespeel            
Deon Azar 1 40 41 81 6 75 Rooi
Bokkie Bronkhorst 1 39 40 79 6 73 Rooi
Chris Bronkkhorst 1 37 45 82 8 74 Blou
Tinus Fourie 1 43 44 87 17 70 Blou
Tom Miller 1 51 47 98 18 80 Rooi
Johan Prinsloo 1 43 44 87 9 78 Rooi
Nico van der Wesrhuizen 1 42 39 81 7 74 Rooi
Vollie Volscheck 1 54 51 105 21 84 Rooi